Frase

In alledaagse spreektaal, kan 'n frase enige groep van woorde wees en het dit dikwels 'n spesiale idiomatiese betekenis; in hierdie sin is dit min of meer sinoniem met uitdrukking. In linguistiese analise, is 'n frase is groep woorde (of moontlik 'n enkele woord) wat as 'n bestanddeel in die sintaksis van 'n sin funksioneer, 'n enkele eenheid binne'n grammatikale hiërargie. 'n Frase verskyn gewoonlik binne'n klousule, maar dit is ook moontlik vir 'n frase om 'n klousule te wees of 'n klousule te bevat.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search